Atlete het in Hartbeespoort saamgetrek vir die gewilde mini 5 en 10km Om die Dam wat jaarliks ‘n groot trekpleister is.