Duisende mense het na die jaarlikse gewilde Aarbeifees by die Brits Mall gestroom vir dié lekkernye en gemoedelike saamkuier met heerlike musiek.